Die Voorblad

A+ A A-

Lang DNA drade wys op ‘n lang lewe

Navorsing in Amerika het bevind  mense met hartsiektes se lewensverwagting is verskuil in die lente van hul DNS drade. Die navorsers van die Intermountain Hart Instituut en mediese sentrum in Salt Lake City het navorsing op meer as 3500 mense met hartsiektes gedoen.

 

 

Hulle bevinding is, hoe langer die DNS drade aan die einde van die kromosome (telomeer) ishoe groter is die kanse dat die pasiënt langer gaan leef. Duisende hartdokters en hart spesialiste vanoor die hele wêreld het die aanbieding oor die navorsingstuk bygewoon. Baie het kommentaar gelewer.

 

Voorheen is bewys dat die telomeer aanduiding van ouderdom kan bepaal, maar nou is dit uitgebrei tot hartpasiënte se lewensverwagting.

 

Namate ‘n persoon ouer word, verkort die telomeer wat selle verhoed om te verdeel. Korter teromeer kan ook geassosieër word met ouderdom siektes soos hartkwale, kanker asook oksidasie tekorte wat veroorsaak word deur stress, rook en lugbesoedeling.

Kontak Ons

  • Die Voorblad - Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.
  • Die Voorblad - Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

Die Voorblad © Kopiereg 2011 - 2014 | Alle regte voorbehou.