Die Voorblad

A+ A A-

'n Vrou op 'n fiets

Een van Orania se bekende inwoners, Marinda le Grange, pryk op ‘n foto in Kaapstad as deel van ‘n uitstalling oor Suid-Afrikaners en hul fietse. Twee Suid-Afrikaanse fotograwe het verlede jaar deur die land gereis en mense met hul fietse afgeneem.

 

Slegs ‘n klein aantal van die foto’s word tans op groot vertoonborde in ‘n wandelpad tussen die Kompanjestuine en die Parlementsgeboue in Kaapstad uitgestal en Marinda le Grange se foto is een van die foto’s wat besigtig kan word.

 

Die foto’s is ook in ‘n boek, Bicycle Portraits, gepubliseer.

Kontak Ons

  • Die Voorblad - Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.
  • Die Voorblad - Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

Die Voorblad © Kopiereg 2011 - 2014 | Alle regte voorbehou.