Die Voorblad

A+ A A-

'n Afrikaner se hunkering na vryheid

Die stryd tot selfbeskikking is 'n debatspunt wat ver gevoer kan word, maar dit raak al hoe duideliker dat die opsie van selfbeskikking 'n daadwerklike kwessie is onder 'n groeiende getal Afrikaners. Hierdie Afrikaners is nie radikaal nie, maar het eerder 'n strewe om 'n beter toekoms vir hulself, hulle familie, kinders en toekomstige nageslagte te skep.

 

Dit is verder duidelik dat selfbeskikking op 'n deurdagte en goed bestuurde basis 'n werklikheid kan word, sonder om noodwendig jou tentpenne uit te trek waar jy nou is en dadelik die pad te vat na een of ander beloofde stuk grond. Daar is verskeie modelle wat tans ondersoek word deur verskeie groepe waarvan Orania uitstaan as 'n baken van wat bereik kan word.

 

Wie dit ookal is of hoe dit ookal bereik kan word is nie nou ter sprake nie, maar wat wel is, is dat daar daadwerklik aandag geskenk moet word aan die kwessie aangesien daar 'n groeiende behoefte daaraan is. Dit is verder duidelik dat die teen-stem ten opsigte van selfbeskikking onder die vaandel van "radikale regses vir 'n volkstaat" al hoe minder waarde het.

 

Dit is die maklikste gebruik van die hoofstroom media om hierdie "belaglike poging" te stigmatiseer as radikaal en belaglik, maar selfbeskikking blyk 'n golf te wees wat net groter en groter word en wat van 'n flikkerende vlammetjie in jou bors tot 'n ongekende vlam van entoesiasme groei.

 

Wees verseker, selfbeskikking is nie 'n radikale regse ideologie nie, maar eerder 'n Afrikaner hunkering na vryheid.

 

Die onderstaande berig het in die Citizen verskyn en daarin lewer Lucy Holborn as navorsingsbestuurder by die SAIRR kommentaar. Lees gerus die berig en haar kommentaar en meet dit aan jou eie siening van die saak. Die vraag bly: Is daar 'n strewe na selfbeskikking onder Afrikaners of is dit 'n klein groepering van Afrikaners wat hierdie droom najaag?




‘Democracy to blame for SA’s racial tensions’

South Africa is not yet racially polarised but could very easily become so, as recent events have shown.

23 May 2012 | GIJA TSHABALALA

 

JOHANNESBURG - South Africa is not yet racially polarised but could very easily become so, as recent events have shown. This is the view of the SA Institute of Race Relations (SAIRR). They were reacting to the latest racial outbursts on social media and the comments of Gelofte Volk leader Andre Visagie after the conviction of AWB leader Eugene Terre’Blanche’s killer.

 

Visagie said on Monday the only way blacks and whites can live peacefully and successfully in South Africa is when the ‘‘Boer’’ people are given land where they can govern themselves. ‘‘It’s unacceptable for the Afrikaner to be expected to give up his culture, religion and language.

 

We must get our own state like Swaziland, Lesotho and Botswana.’’ Research manager at the SAIRR, Lucy Holborn, said Visagie represents an extreme and probably fairly small group in South Africa. ‘‘Comments like those are not particularly helpful in fostering good race relations in South Africa, as it’s suggesting that we abandon our aspiration to be a non-racial country.’’

 

She blamed the media for often looking to extremes at either end of the spectrum to represent groups. ‘‘People like Visagie or Julius Malema are often quoted as representing either the black or white people even if they do not represent the majority of either,’’ she explained.

 

Yesterday Visagie told The Citizen that he meant that South Africa should be a federal state like the United States. ‘‘We are a heterogeneous nation with different beliefs. Things will go much better if everyone lived and practised their own beliefs in their own state,’’ he added.

 

According to him, democracy is to blame for all the racial tensions in the country. ‘‘Democracy actually means ‘power of nation’, but we have a lot of different nations, so what nation is actually ruling?’’ he asked. He said the Orania Volkstad in the Eastern Cape is a perfect model for all South African ethnic groups.

 

‘‘They rule themselves and have their own public holidays but they are still South Africans.’’ Holborn said it was highly unlikely that South Africa will ever have a separate Afrikaner state.

 

She added that the majority of Afrikaners actually don’t want to live in a separate state. – Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

Kontak Ons

  • Die Voorblad - Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.
  • Die Voorblad - Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

Die Voorblad © Kopiereg 2011 - 2014 | Alle regte voorbehou.