Die Voorblad

A+ A A-

Man dood in padwoede

‘n Motorfietsryer is vanoggend in ‘n padwoede voorval doodgeskiet en nog  een is gewond. Die insident  het om 7 uur vanoggend  op die kruising van Malibongweweg en Boundarypad, in Randburg, plaasgevind. Volgens die metropolisie het die motorfietsryer ‘n motorbestuurder gekonfronteer waarna hy doodgeskiet is.

 

 

Die 44-jarige motorbestuurder is deur parmedici behandel nadat hy onder polisiebewaking na ‘n hospitaal geneem is.

Kontak Ons

  • Die Voorblad - Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.
  • Die Voorblad - Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

Die Voorblad © Kopiereg 2011 - 2014 | Alle regte voorbehou.