Die Voorblad

A+ A A-

Shoprite verloor R260 miljoen op Mandela se begrafnis

Die kettingwinkelgroep, Shoprite, het na raming R260 miljoen verloor met die sluiting van oudpresident Nelson Mandela se begrafnis. Shoprite het volgens die New Age koerant in ‘n verklaring gesê hulle Kersinkopies omset is hierdeur nadelig beinvloed.

 

 

Massmart het vroeër berig hulle het R200 miljoen tydens dié dag aan inkomste verloor. Baie kleinhandelaars het hul deure op dié dag gesluit terwyl Pick ‘n Pay oopgebly het, maar het winste aan liefdadigheid geskenk.

Kontak Ons

  • Die Voorblad - Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.
  • Die Voorblad - Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

Die Voorblad © Kopiereg 2011 - 2014 | Alle regte voorbehou.