Die Voorblad

A+ A A-

Reën dringend nodig vir goeie mielie oes

Die prys van wit mielies het die hoogste vlak in sewentien jaar bereik. SA Graan voorspel as Noordwes nie behoorlik reën kry nie, gaan die oes baie klein wees en voorraadvlakke behoorlik laat krimp. Pryse van wit mielies het verlede jaar met 32 persent gestyg wat volgens Bloomberg die hoogste is sedert 1996, berig Mail en Guardian.

 

 

‘n Handelaar van BVG, ‘n maatskappy wat spesialiseer in termynkontrakte en opsies vir landbou-gewasverhandeling, voorspel dat die land se huidige mielie-voorraad tot einde Maart vanjaar sal hou.

Kontak Ons

  • Die Voorblad - Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.
  • Die Voorblad - Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

Die Voorblad © Kopiereg 2011 - 2014 | Alle regte voorbehou.