Die Voorblad

A+ A A-

Klere verwar diere in Britse dieretuin

Wees versigtig wat jy aantrek as jy ‘n Britse dieretuin besoek. ‘n Britse dieretuin het gister aangekondig dat ‘n verbod geplaas word op die dra van klere waarop  luiperd- of sebra-motiewe gedruk is, aangesien dit die diere verwar. Volgens die dieretuin was die diere oorvriendelik met mense wat dierhuid motiewe klere dra.

 

 

Die diere het ook weggehardloop vir mense wat klere aan het wat soos roofdiere se vel lyk. Die dieretuin het klere besikbaar wat gepas is.

Kontak Ons

  • Die Voorblad - Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.
  • Die Voorblad - Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

Die Voorblad © Kopiereg 2011 - 2014 | Alle regte voorbehou.