Die Voorblad

Hoofberigte

  • 1
  • 2
  • 3
  • 4
  • 5

Openbare geweld in Krugersdorp teen SAPD die gevolg van jare lange swak polisiëring

22-01-2018 Hits:443 Hoofberigte Die Redaksie - avatar Die Redaksie

Openbare geweld in Krugersdorp teen SAPD die gevolg van jare lange swak polisiëring

Die openbare geweld teen dwelmhandel wat vandag in die strate van Krugersdorp afspeel, is die gevolg van jare lange swak polisiëring sê, mnr. Jaco Mulder, VF Plus-leier vir Gauteng. Read more

Hooggeregshof-beslissing oor Hoërskool Overvaal is bemoedigend

16-01-2018 Hits:279 Hoofberigte Die Redaksie - avatar Die Redaksie

Hooggeregshof-beslissing oor Hoërskool Overvaal is bemoedigend

Die beslissing van die hooggeregshof in Pretoria dat die Hoërskool Overvaal nie 55 Engelstalige leerlinge hoef in te neem nie is bemoedigend en wys opnuut dat die politieke speletjies van die Gautengse onderwysdepartemen... Read more

Akademia aansoeke vir 2018 nog oop

10-01-2018 Hits:447 Hoofberigte Die Redaksie - avatar Die Redaksie

Akademia aansoeke vir 2018 nog oop

Noudat die 2017-matriekresultate bekend is, en meeste tersiêre onderriginstellings se aansoeke reeds gesluit is, bied Akademia ’n laaste kans vir voornemende studente om vir die 2018 akademiese jaar aansoek te doen om so... Read more

Nuwe debat nodig na Tumi Morake-debakel

15-09-2017 Hits:594 Hoofberigte Die Redaksie - avatar Die Redaksie

Nuwe debat nodig na Tumi Morake-debakel

Hierdie week se Tumi Morake-debakel van op Jacaranda FM wys op die noodsaak van dringende debatvoering oor geskiedenis, ras, kultuur en identiteit tussen die verskeidenheid van groepe en kulture in Suid-Afrika, sê Jaco M... Read more

Vet salarisse vir ANC amptenare

20-07-2017 Hits:1013 Hoofberigte Die Redaksie - avatar Die Redaksie

Vet salarisse vir ANC amptenare

Mogale City se benarde finansiële status is terug na waar dit was. Die toestand is selfs erger met die besluit om alle ANC-politieke personeel permanent aan te stel in stede daarvan om die meer as honderd kritiese vakant... Read more

Aktuele Sake

Transformasie en Oorlogsmuseum in Bloemfontein

Transformasie en Oorlogsmuseum in Bloemfontein

“Die Oorlogsmuseum van die Boererepublieke in Bloemfontein het grootliks daarin geslaag om aan die transformasie-eise van die ANC-regering te voldoen, sonder om sy unieke identiteit prys te gee,” het dr. Pieter Mulder, VF Plus-LP en woordvoerder vir kuns en kultuur gesê. Read more

Nuutste Nuus

  • 1
  • 2
  • 3
  • 4
  • 5
Esidimeni: Manamela wil ook nou vervolging ontduik

Esidimeni: Manamela wil ook nou vervolging ontduik

Die tweede bedanking van Makgabo Manamela, geskorste direkteur van die Gautengse departement van Gesondheid, skaars vier en twintig uur na die bedanking van die departementshoof, Barney Selebano, is ‘n bewys dat daar nou van die sinkende skip afgespring word om verdere vervolging te probeer vermy. Read more

 ANC lieg oor huise in Gauteng

ANC lieg oor huise in Gauteng

Dit is amptelik. Die agterstand van behuising in Gauteng staan nou op ‘n skandelike 500 000 huise. Die LUR van Behuising in Gauteng, Paul Mashatile, het gister in ‘n berig van The Citizen erken dat die behuisingsagterstand in Gauteng op hierdie enorme syfer te staan kom. Read more

ANC verkry onwettig beheer oor Mogale City

ANC verkry onwettig beheer oor Mogale City

Terwyl inwoners van Mogale City / Krugersdorp Woensdag normaalweg met hul daaglikse take voortgegaan het, het die veelpartyregering (DA, VF Plus en IVP) geveg om te sien wie die vakante burgemeesterstoel sal vul, sê Amanda de Lange, VF Plus-raadslid en voorsitter van die MPAC (Munisipale Openbare Rekeningkomitee) vir Mogale City... Read more

Ahmed Kathrada het versoening nagestreef

Ahmed Kathrada het versoening nagestreef

Met mnr. Ahmed Kathrada se dood verloor Suid-Afrika een van die laastes van die ou Mandela-skool politici. Mnr. Kathrada het ’n belangrike rol gespeel in die tyd na 1994. Hy is toe aangewys as ’n politieke adviseur vir president  Mandela. In daardie Mandela-tyd is na wen-wen oplossings vir Suid-Afrika se politieke probleme gesoe... Read more

ANC wil inmeng by transformasie van regbank

ANC wil inmeng by transformasie van regbank

Die ANC se beweerde plan om nou ook die regbank radikaal te transformeer moet op elke wyse moontlik teengestaan word aangesien die regstelsel daar is om die burgers van die land te beskerm en nie om geplooi te word om die ANC ter wille te wees nie, sê dr. Corné Mulder, die VF Plus se parlementêre woordvoerder oor Justisie. Read more

Meningspeiling

Is selfbeskikking 'n oplossing vir minderheidsgroepe of 'n meulsteen om die nek?

Beslis 'n positiewe oplossing - 95.5%
'n Negatiewe meulsteen om die nek - 4.5%
myMunisipaliteit Petisie
http://www.dievoorblad.co.za/modules/mod_image_show_gk4/cache/Advertisements.vf plus ad - afrikaans is tops - dievoorbladgk-is-222.jpglink
Loading…

Gasrubriekskrywers

GELOFTEFEES: Wat maak ons daarmee? (Deel 3)

GELOFTEFEES: Wat maak ons daarmee? (Deel 3)

Maritz se krygsvoorbereidings deur Andries Pretorius deurgevoer   Die enigste oorblywende leier, Maritz, het die uitdaging voor hom stelselmatig en doelgerig aangepak. Die Zulumag was ‘n dodelike vyand van buite, terwyl moedeloosheid, ledigheid en vreesagtige afwagting die Voortrekkers van binne kon vernietig. Die twee bedreigings sou hy met ‘n enkele strategie bestry. Read more

Selfbeskikking

Minderheidsregte, selfbeskikking en Afri…

Minderheidsregte, selfbeskikking en Afrikaners

Die veelgeroemde Suid-Afrikaanse Grondwet skiet ver tekort wat die beskerming van minderhede aanbetref en dit het daartoe gelei dat Afrikaners se kultuur, -taal, en hul oorlewing onder druk verkeer. Daarom is dit belangrik om na oplossings hiervoor t...

Read more

Afrikaner Kultuur

EFF kleinlik oor huldeblyk aan prof. TT Cloete

 EFF kleinlik oor huldeblyk aan prof. TT Cloete

Die Ekonomiese Vryheidsvegters (EFF) het vandag in die parlement beswaar aangeteken teen die Vryheidsfront Plus se mosie sonder kennisgewing oor die afsterwe van prof. TT Cloete. Al die ander politieke partye het die mosie gesteun. Dr. Pieter Mulder, leier van die VF Plus, wat die mosie ingedien het, het in sy mosie onder meer gesê prof. Cloete het as literator, kritikus, digter, dramaturg, prosaskrywer en psalmverwerker oor jare ʼn besondere reputasie in Suid-Afrika en internasionaal verwerf en dit is bevestig deur die wêreldwye reaksie na sy dood. Read more

Tegnologie

Facebook now valued more than AT&T & Coke

Facebook now valued more than AT&T & Coke

In the days after its infamously mishandled initial public offering in May 2012, it looked as if Facebook would struggle to become a must-own for fund managers. Now the company's $190 billion market v... Read more

Ondersteun ons Afrikaanse skrywers

Kontak Ons

  • Die Voorblad - Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.
  • Die Voorblad - Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

Die Voorblad © Kopiereg 2011 - 2014 | Alle regte voorbehou.